Gaan na inhoud

.hm

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

.hm is die agtervoegsel van domeinname van webtuistes in die Heard- en McDonaldeilande. Die eilandgroep is onbewoonde en onherbergsaam. Tog het dit (vir onduidelike redes) 'n eie topvlakdomein gekry.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
.hm
Morty Proxy This is a proxified and sanitized view of the page, visit original site.