Gaan na inhoud

.de

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

.de is die Internettopvlakdomein vir Duitsland (.de is die eerste twee letters van Deutschland).

Die .de domeinname word deur DENIC (Deutsches Network Information Center) uitgegee. Hierdie domeinname word al sedert 1986 uitgereik.

.de is die op een na (net na .com) populêrste domeinnaam op die Internet.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
.de
Morty Proxy This is a proxified and sanitized view of the page, visit original site.