Gaan na inhoud

.cc

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

.cc is die Internettopvlakdomein vir die Kokoseilande, 'n Australiese territorium.

Die domein word deur VeriSign, 'n dogtermaatskappy van eNIC, geadministreer. Hulle adverteer die domein internasionaal as "die volgende .com".

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
.cc
Morty Proxy This is a proxified and sanitized view of the page, visit original site.