Gaan na inhoud

Israel Katz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Israel Katz
Israel Katz
Katz in 2024

Minister van Verdediging
Ampsbekleër
Termynaanvang
7 November 2024
Vise Bezalel Smotrich
Eerste minister Benjamin Netanyahu
Voorafgegaan deur Yoav Gallant

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
1 Januarie 2024  7 November 2024
Eerste minister Benjamin Netanyahu
Voorafgegaan deur Eli Cohen
Opgevolg deur Gideon Sa'ar

Minister van Energie en Infrastruktuur
Ampstermyn
29 Desember 2022  1 Januarie 2024
Eerste minister Benjamin Netanyahu
Voorafgegaan deur Karin Elharar
Opgevolg deur Eli Cohen

Minister van Finansies
Ampstermyn
17 Mei 2020  13 Junie 2021
Vise Yitzhak Cohen
Eerste minister Benjamin Netanyahu
Voorafgegaan deur Moshe Kahlon
Opgevolg deur Avigdor Lieberman

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
17 Februarie 2019  17 Mei 2020
Vise Tzipi Hotovely
Eerste minister Benjamin Netanyahu
Voorafgegaan deur Benjamin Netanyahu
Opgevolg deur Gabi Ashkenazi

Minister van Intelligensie
Ampstermyn
14 Mei 2015  17 Mei 2020
Eerste minister Benjamin Netanyahu
Voorafgegaan deur Yuval Steinitz
Opgevolg deur Eli Cohen

Minister van Vervoer
Ampstermyn
31 Maart 2009  23 Junie 2019
Vise Tzipi Hotovely (2013–2015)
Eerste minister Benjamin Netanyahu
Voorafgegaan deur Shaul Mofaz
Opgevolg deur Bezalel Smotrich

Minister van Landbou
Ampstermyn
28 Februarie 2003  14 Januarie 2006
Vise Gila Gamliel (2005–2006)
Eerste minister Ariel Sharon
Voorafgegaan deur Tzipi Livni
Opgevolg deur Ze'ev Boim

Lid van die Knesset
Ampstermyn
18 November 1998  Huidig

Persoonlike besonderhede
Gebore יִשְׂרָאֵל כַּ״ץ
21 September 1955 (1955-09-21) (70 jaar oud)
Ashkelon, Israel
Nasionaliteit Israelies
Politieke party Herut
Likud
Alma mater Hebreeuse Universiteit van Jerusalem (B.A., M.A.)

Israel Katz (Hebreeus: יִשְׂרָאֵל כַּ״ץ; gebore 21 September 1955) is ’n Israeliese politikus en lid van die Knesset vir Likud. Hy dien tans as Minister van Verdediging en is lid van die Veiligheidskabinet van Israel. Hy het voorheen as Minister van Landbou, Minister van Vervoer, Minister van Intelligensie, Minister van Energie, Minister van Finansies, en twee keer as Minister van Buitelandse Sake gedien.

Katz is bekend vir sy rol in die modernisering van Israel se vervoerinfrastruktuur, insluitend uitbreidings van snelweë, die ontwikkeling van hoëspoedspoorweë en hervormings van hawens.[1][2][3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Transportation minister takes high-speed Tel Aviv-Jerusalem train for test". The Times of Israel (in Engels). 16 Januarie 2018. Besoek op 24 Desember 2024.
  2. "Minister: Railway network is Israel's answer to Nazi trains". The Times of Israel (in Engels). Mei 2019. Besoek op 24 Desember 2024.
  3. "Netanyahu to Port Unions: The Monopoly is Over". Arutz Sheva. 3 Julie 2013. Besoek op 24 Desember 2024.
Israel Katz
Morty Proxy This is a proxified and sanitized view of the page, visit original site.