Gaan na inhoud

2013 Superrugbyseisoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2013 Superrugby
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Kampioen Chiefs (2de titel)
Wedstryde gespeel 125
Drieë gedruk 626  (gem. 5.008 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 248 Morné Steyn (Bulls)
Meeste drieë gedruk 10 Frank Halai (Blues)

Die 2013 Superrugbyseisoen het in Februarie 2013 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit was die derde seisoen van die vergrote 15-span-toernooi en die 18de van die rugbykompetisie tussen provinsiale spanne van die suidelike halfrond. Daar is elke naweek van 15 Februarie tot 13 Julie gespeel (met ’n drie-week breuk tussen rondtes 17 en 18 vir internasionale wedstryde) en die eindwedstryd is op 3 Augustus 2013 beslis.

Die kompetisie was oor 23 weke beslis met ’n totaal van 125 wedstryde wat gespeel is. Dit het begin met drie groepe van vyf spanne wat volgens lande ingedeel was (daar was dus ’n Australiese, Nieu-Seelandse en Suid-Afrikaanse groep). Met die nuwe formaat het die seisoenwedstryde uit twee tipes wedstryde bestaan, nl.:

  • Intergroepwedstryde – Elke span het tweekeer teen elk van die ander spanne in die groep gespeel, in tuis- en wegwedstryde. (Sien onderstaande tabelle vir groepe)
  • Tussengroepwedstryde – Elke span het teen vier van die spanne van die ander twee groepe gespeel, waarvan vier wedstryde tuis was en vier wedstryde weg. Daar was dus teen een span van elke ander groep nié gespeel nie.

Die boonste span in elke groep, asook die volgende drie spanne op die algehele punteleer ongeag hul plek in die groep, het in die uitspeelwedstryde gespeel.[1] Die boonste twee groepwenners (op die basis van die algehele punteleer) het die eerste ronde van die uitspeelwedstryde ’n loslootjie ontvang. In die eerste ronde van die uitspeelwedstryde was die derde groepwenner nommer drie met ’n tuiswedstryd teen die span wat sesde op die algehele punteleër geëindig het. Die span wat vierde was op die algehele punteleër het in ’n tuiswedstryd teen die span wat vyfde was, uitgespeel. In die halfeindrondes het die tweede groepwenner uitgespeel teen die span wat die eerste uitspeelronde gewen het en die hoogste op die punteleër was. Die eerste groepwenner het dan teen die ander uitspeelrondewenner gespeel. Die eindronde was ’n tuiswedstryd vir die span wat die hoogste op die algehele punteleër geëindig het.[2]

Op 16 Augustus 2012 is bekendgemaak dat die Southern Kings aan die seisoen gaan deelneem. Die span is ingesluit ten koste van die Lions weens hulle teleurstellende seisoen in 2012. Die Lions het egter die geleentheid na afloop van die 2013-seisoen aangegryp tydens twee promosie/relegasiewedstryde en die Kings toe met 'n beter puntetotaal geklop. Hulle word nou die vyfde span in die Suid-Afrikaanse konferensie vir die 2014 Superrugbyseisoen.

Punte

[wysig | wysig bron]

Australië k · w · b
Span S W G V PV PT +/ BP1 BP2 LL Pte
1Vlag van Australië Brumbies 161024430295+13562860
2Vlag van Australië Reds 161024321296+2542858
3Vlag van Australië Waratahs 16807411371+4014845
4Vlag van Australië Rebels 16501138251513345837
5Vlag van Australië Force 1641112673669905831
Nieu-Seeland k · w · b
Span S W G V PV PT +/ BP1 BP2 LL Pte
1Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 161204458364+9482866
2Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 161105446307+13953860
3Vlag van Nieu-Seeland Blues 1660103473641766444
4Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 1660103864577145841
5Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 16301337449612245829
Suid-Afrika k · w · b
Span S W G V PV PT +/ BP1 BP2 LL Pte
1Vlag van Suid-Afrika Bulls 161204448330+11852863
2Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 161006382358+2424854
3Vlag van Suid-Afrika Stormers 16907346292+5415850
4Vlag van Suid-Afrika Sharks 16808384305+7935848
5Vlag van Suid-Afrika Kings 16311229856426620824

Algeheel k · w · b
Span S W G V PV PT +/ BP1 BP2 LL Pte
1Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 161204458364+9482866
2Vlag van Suid-Afrika Bulls 161204448330+11852863
3Vlag van Australië Brumbies 161024430295+13562860
4Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 161105446307+13953860
5Vlag van Australië Reds 161024321296+2542858
6Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 161006382358+2424854
7Vlag van Suid-Afrika Stormers 16907346292+5415850
8Vlag van Suid-Afrika Sharks 16708384305+7925848
9Vlag van Australië Waratahs 16907411371+4014845
10Vlag van Nieu-Seeland Blues 1660103473641766444
11Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 1660103864577145841
12Vlag van Australië Rebels 16501138251513345837
13Vlag van Australië Force 1641112673669905831
14Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 16301337449612245829
15Vlag van Suid-Afrika Kings 16311229856426620824
Verduideliking van kleure
     Drie groepwenners - kwalifiseer outomaties vir die uitspeelwedstryde.
     Volgende drie spanne volgens algehele punte - kwalifiseer outomaties vir die uitspeelwedstryde.

Tabel notas

[wysig | wysig bron]
  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP1 = Bonuspunt toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd.
  • BP2 = Bonuspunt toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor.
    • Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • LL = Bonuspunte toegeken vir ’n loslootjie.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is
  • Die span wat die week ’n loslootjie het kry vier ligapunte

Ronde vir ronde

[wysig | wysig bron]
Spanvordering 2013 Superrugbyseisoen bekyk · wysig · bespreek
Span R1 R2 R3 R4 R5 R6 R7 R8 R9 R10 R11 R12 R13 R14 R15 R16 R17 R18 R19 R20
Vlag van Nieu-Seeland Blues 0
(---)
5
(2de)
10
(4de)
11
(6de)
15
(4de)
16
(6de)
17
(9de)
22
(7de)
27
(5de)
31
(2de)
32
(5de)
36
(5de)
41
(5de)
41
(6de)
42
(7de)
43
(7de)
43
(8ste)
44
(8ste)
44
(9de)
44
(10de)
Vlag van Australië Brumbies 4
(1ste)
9
(1ste)
13
(1ste)
18
(1ste)
23
(1ste)
23
(1ste)
27
(1ste)
29
(2de)
33
(1ste)
35
(1ste)
40
(1ste)
41
(1ste)
45
(1ste)
46
(3de)
50
(3de)
54
(3de)
59
(1ste)
59
(3de)
59
(3de)
60
(3de)
Vlag van Suid-Afrika Bulls 0
(---)
4
(5de)
9
(3de)
13
(2de)
13
(3de)
14
(7de)
15
(10de)
19
(9de)
23
(7de)
28
(3de)
32
(3de)
37
(3de)
41
(3de)
46
(2de)
50
(2de)
54
(2de)
54
(3de)
59
(2de)
63
(1ste)
63
(2de)
Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 0
(---)
1
(11de)
1
(15de)
5
(13de)
9
(10de)
13
(9de)
18
(6de)
22
(6de)
23
(6de)
27
(6de)
31
(6de)
35
(6de)
36
(7de)
40
(7de)
45
(4de)
46
(5de)
46
(5de)
46
(6de)
50
(6de)
54
(6de)
Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 0
(---)
5
(4de)
10
(2de)
12
(3de)
17
(2de)
21
(2de)
25
(2de)
29
(1ste)
29
(2de)
30
(5de)
35
(2de)
40
(2de)
44
(2de)
48
(1ste)
52
(1ste)
56
(1ste)
56
(2de)
61
(1ste)
61
(2de)
66
(1ste)
Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 0
(---)
4
(9de)
4
(11de)
6
(9de)
11
(7de)
16
(5de)
20
(5de)
21
(8ste)
22
(9de)
26
(9de)
30
(7de)
34
(7de)
38
(6de)
42
(5de)
42
(6de)
46
(6de)
46
(6de)
51
(5de)
56
(4de)
60
(4de)
Vlag van Australië Force 1
(6de)
1
(12de)
1
(14de)
5
(14de)
9
(11de)
9
(12de)
10
(12de)
11
(13de)
15
(12de)
16
(13de)
16
(13de)
18
(13de)
19
(14de)
19
(14de)
23
(14de)
27
(13de)
27
(13de)
27
(13de)
27
(13de)
31
(13de)
Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 0
(---)
0
(14de)
4
(10de)
4
(15de)
5
(15de)
5
(15de)
6
(15de)
6
(15de)
6
(15de)
6
(15de)
10
(15de)
14
(15de)
16
(15de)
16
(15de)
17
(15de)
22
(15de)
22
(15de)
22
(15de)
27
(14de)
29
(14de)
Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 0
(---)
0
(15de)
1
(13de)
5
(11de)
9
(8ste)
13
(10de)
18
(7de)
23
(5de)
23
(8ste)
27
(8ste)
28
(9de)
28
(11de)
33
(9de)
34
(9de)
38
(9de)
39
(9de)
39
(9de)
39
(11de)
41
(11de)
41
(11de)
Vlag van Suid-Afrika Kings 0
(---)
4
(3de)
8
(8ste)
8
(7de)
8
(14de)
8
(14de)
8
(14de)
11
(14de)
15
(13de)
15
(14de)
15
(14de)
15
(14de)
20
(13de)
24
(13de)
24
(13de)
24
(14de)
24
(14de)
24
(14de)
24
(15de)
24
(15de)
Vlag van Australië Rebels 4
(4de)
4
(7de)
5
(9de)
5
(12de)
9
(12de)
9
(13de)
9
(13de)
14
(12de)
15
(14de)
19
(12de)
20
(12de)
22
(12de)
24
(12de)
28
(12de)
32
(12de)
32
(12de)
32
(12de)
32
(12de)
32
(12de)
37
(12de)
Vlag van Australië Reds 0
(15de)
4
(8ste)
8
(7de)
12
(5de)
12
(5de)
17
(4de)
22
(4de)
26
(4de)
31
(4de)
33
(4de)
37
(4de)
39
(4de)
44
(4de)
44
(4de)
45
(5de)
50
(4de)
54
(4de)
54
(4de)
54
(5de)
58
(5de)
Vlag van Suid-Afrika Sharks 0
(---)
4
(6de)
8
(5de)
12
(4de)
12
(6de)
17
(3de)
21
(3de)
25
(3de)
26
(3de)
27
(7de)
28
(8ste)
29
(9de)
29
(11de)
33
(10de)
34
(10de)
38
(10de)
38
(10de)
42
(9de)
43
(10de)
48
(8ste)
Vlag van Suid-Afrika Stormers 0
(---)
0
(13de)
1
(12de)
5
(10de)
9
(9de)
14
(8ste)
15
(11de)
16
(11de)
20
(11de)
24
(11de)
28
(10de)
29
(10de)
30
(10de)
30
(11de)
34
(11de)
38
(11de)
38
(11de)
42
(10de)
46
(7de)
50
(7de)
Vlag van Australië Waratahs 4
(5de)
4
(10de)
8
(6de)
8
(8ste)
9
(13de)
13
(11de)
17
(8ste)
17
(10de)
21
(10de)
25
(10de)
25
(11de)
30
(8ste)
34
(8ste)
38
(8ste)
39
(8ste)
40
(8ste)
44
(7de)
44
(7de)
44
(8ste)
45
(9de)

Die tabel hier bo toon die spanne se vordering deur die seisoen aan.
Vir elke ronde word hul totale punte vertoon met die posisie op die algehele punteleër in hakies.

Weens die 2013 Britse en Ierse Leeus se toer na Australië speel slegs die Australiese spanne in rondes 1 en 17 en slegs die Suid-Afrikaanse en Nieu-Seelandse spanne in rondes 18 en 19.
Daarom sal die Australiese spanne tot en met ronde 19 meer wedstryde gespeel het en in kunsmatige hoër posisies wees.
Sleutel: wen gelyk verloor los-
lootjie
Geen wed-
stryd

Wedstryddatums

[wysig | wysig bron]
Datum Datum
Week 1 15–16 Februarie Week 13 10-11 Mei
Week 2 22-23 Februarie Week 14 17-18 Mei
Week 3 1-2 Maart Week 15 24-25 Mei
Week 4 8–10 Maart Week 16 31 Mei-1 Junie
Week 5 15–16 Maart Week 17 7-9 Junie
Week 6 22–24 Maart Week 18 28-29 Junie
Week 7 29-31 Maart Week 19 5–6 Julie
Week 8 5–6 April Week 20 12-13 Julie
Week 9 12–13 April Uitspeelrondes 19-20 Julie
Week 10 19-20 April Halfeindronde 26-27 Julie
Week 11 26–28 April Eindronde 3 Augustus
Week 12 3-5 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
  • Nota: Tye, datums en wedstrydplek is onderhewig aan verandering
Voorafgegaan deur
2012 Superrugby
Superrugby
2013
Opgevolg deur
2014 Superrugby

Week 1

[wysig | wysig bron]
  • Slegs Australiese spanne.
Loslootjie: Vlag van Australië Waratahs

Week 2

[wysig | wysig bron]
  • Geen somertyd in Brisbane.
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Crusaders

Week 3

[wysig | wysig bron]
  • Geen somertyd in Brisbane.
Loslootjie: Vlag van Australië Brumbies, Vlag van Nieu-Seeland Highlanders, Vlag van Suid-Afrika Kings

Week 4

[wysig | wysig bron]
Loslootjie: Vlag van Australië Force

Week 5

[wysig | wysig bron]
  • Geen somertyd in Brisbane.
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Australië Rebels, Vlag van Suid-Afrika Stormers

Week 6

[wysig | wysig bron]
  • Geen somertyd in Perth en Brisbane.
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes

Week 7

[wysig | wysig bron]
  • Paasnaweek
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Sharks

Week 8

[wysig | wysig bron]
  • Sondag 7 April eindig somertyd in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Bulls, Vlag van Nieu-Seeland Chiefs, Vlag van Australië Reds

Week 9

[wysig | wysig bron]
Loslootjie: Vlag van Australië Waratahs

Week 10

[wysig | wysig bron]
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Australië Rebels, Vlag van Suid-Afrika Stormers

Week 11

[wysig | wysig bron]
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Highlanders

Week 12

[wysig | wysig bron]
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Cheetahs

Week 13

[wysig | wysig bron]
Loslootjie: Vlag van Australië Brumbies, Vlag van Suid-Afrika Bulls, Vlag van Nieu-Seeland Crusaders

Week 14

[wysig | wysig bron]
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Kings

Week 15

[wysig | wysig bron]
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes

Week 16

[wysig | wysig bron]
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Chiefs, Vlag van Australië Force, Vlag van Suid-Afrika Sharks

Week 17

[wysig | wysig bron]
  • Slegs Australiese spanne.
Loslootjie: Vlag van Australië Reds

Week 18

[wysig | wysig bron]
  • Slegs Nieu-Seelandse en Suid-Afrikaanse spanne.

Week 19

[wysig | wysig bron]
  • Slegs Nieu-Seelandse en Suid-Afrikaanse spanne.

Week 20

[wysig | wysig bron]
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Cheetahs

Uitspeelwedstryde

[wysig | wysig bron]
Kwalifiserende ronde Halfeindronde Eindronde
                             
  KR1: 20 Julie 2013  
4  Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 38  
5  Vlag van Australië Reds 9           HE1: 26 Julie 2013      
        1  Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 20    
         Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 19     E: 3 Augustus 2013
              Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 27
            HE2: 27 Julie 2013     Vlag van Australië Brumbies 22
          2  Vlag van Suid-Afrika Bulls 23    
  KR2: 21 Julie 2013          Vlag van Australië Brumbies 26    
  3  Vlag van Australië Brumbies 15          
  6  Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 13          


Kwalifiserende ronde

[wysig | wysig bron]

Halfeindronde

[wysig | wysig bron]

Eindronde

[wysig | wysig bron]

Spelerstatistieke

[wysig | wysig bron]

Voorste driedrukkers

[wysig | wysig bron]
Top 16 driedrukkers
Pos Naam Drieë Span
1Frank Halai10Vlag van Nieu-Seeland Blues
2Israel Folau8Vlag van Australië Waratahs
Hosea Gear8Vlag van Nieu-Seeland Highlanders
Henry Speight8Vlag van Australië Brumbies
Cam Crawford8Vlag van Australië Waratahs
6TJ Perenara7Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes
Julian Savea7Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes
8Scott Higginbotham6Vlag van Australië Rebels
Tim Nanai-Williams6Vlag van Nieu-Seeland Chiefs
Willie le Roux6Vlag van Suid-Afrika Cheetahs
Rene Ranger6Vlag van Nieu-Seeland Blues
Ben Smith6Vlag van Nieu-Seeland Highlanders
Wimpie van der Walt6Vlag van Suid-Afrika Southern Kings
Ben Tameifuna6Vlag van Nieu-Seeland Chiefs
Bundee Aki6Vlag van Nieu-Seeland Chiefs
Jesse Mogg6Vlag van Australië Brumbies

Bron: SARugby.co.za Besoek om 9:00 op 13 Julie 2013

Voorste puntemakers

[wysig | wysig bron]
10 voorste puntemakers
Pos Naam Punte Span
1Morné Steyn248Vlag van Suid-Afrika Bulls
2Christian Lealiifano233Vlag van Australië Brumbies
3Beauden Barrett186Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes
4Quade Cooper172Vlag van Australië Reds
5Patrick Lambie171Vlag van Suid-Afrika Sharks
6Dan Carter170Vlag van Nieu-Seeland Crusaders
Joe Pietersen170Vlag van Suid-Afrika Stormers
8Gareth Anscombe166Vlag van Nieu-Seeland Chiefs
9Demetri Catrakilis142Vlag van Suid-Afrika Kings
10Brendan McKibbin139Vlag van Australië Waratahs

Bron: SARugby.net Geargiveer 28 April 2020 op Wayback Machine

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Superrugby: Groepe" (in Engels). Australiese Rugbyunie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2011. Besoek op 13 September 2010.
  2. "Superrugby: Formaat van uitspeelwedstryde" (in Engels). Australiese Rugbyunie. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2011. Besoek op 13 September 2010.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
2013 Superrugbyseisoen
Morty Proxy This is a proxified and sanitized view of the page, visit original site.