Odwa Ndungane
Voorkoms
| |||
| Odwa Ndungane in 2011 | |||
| Volle naam | Odwa Nzuzo Ndungane | ||
|---|---|---|---|
| Geboortedatum | 20 Februarie 1981 | ||
| Geboorteplek | Mthatha, Suid-Afrika | ||
| Lengte | 1.91 | ||
| Massa | 102 | ||
| Vername familie | Akona (sy tweelingbroer) | ||
| Rugbyloopbaan | |||
| Loopbaan as speler | |||
| Posisie(s) | Vleuel | ||
| Springbokno. | 798 | ||
| Provinsiale- / Staatspanne | |||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) |
| 2000–2003 2004–2005 2005–2017 |
Grens Bulldogs Blou Bulle Natalse Haaie |
49 2 107 |
(125) (0) (177) |
| korrek soos op 6 April 2018. | |||
| Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) |
| 2004–2005 2005–2017 |
Bulls Sharks |
10 135 |
(15) (165) |
| korrek soos op 6 April 2018. | |||
| Nasionale span(ne) | |||
| Jare | Land | Weds | (pte) |
| 2008–2010 | 9 | (10) | |
| korrek soos op 6 April 2018. |
Odwa Ndungane (gebore 20 Februarie 1981 in Mthatha, Suid-Afrika) is 'n rugbyspeler wat vir die Bulls en die Sharks in die Superrugby-kompetisie op vleuel gespeel het. Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke in 2008 tydens 'n 26-0 oorwinning teen Italië in Kaapstad. Sy tweelingbroer Akona Ndungane is ook 'n sterspeler in eie reg.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Odwa Ndungane.- Odwa Ndungane by SARugby.co.za
- Odwa Ndungane by www.genslin.us/bokke
- Sharks-profiel Geargiveer 19 Junie 2008 op Wayback Machine
- itsrugby.co.uk