The Wayback Machine - https://web.archive.org/web/20150923083411/https://af.wikipedia.org/wiki/UTC%2B08:30

UTC+08:30

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

UTC+08:30 was vanaf 1912 tot 1949 die mees oostelike tydsone van die Republiek van Sjina en het as Changbaityd bekend gestaan. Dit kom ooreen met die sontyd op die 137° 30'-ste breedtegraad, 8:30 vir GMT. Die naam is afgelei van die Changbaigebergte, wat die grens tussen Sjina en Korea vorm.

Op 15 Augustus 2015 besluit Noord-Korea om die klok 'n half uur terug te draai om sodoende in UTC+8:30, die sogenaamde Pjongjang Standaardtyd, te val. Hierdie wysiging is tydens hulle 70ste bevrydingsdag deurgevoer.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Noord-Korea zet klok half uur terug”. Nu.nl: 15 Augustus 2015.


Navigasie-keuseskerm

Persoonlike gereedskap

Naamruimtes

Variante

Meer

Morty Proxy This is a proxified and sanitized view of the page, visit original site.