Gaan na inhoud

help

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek help  
Verlede Tyd  ek  het gehelp    
Teenwoordige deelwoord helpend   
Verlede deelwoord gehelpte, geholpe   
  1. Iemand bystaan; dit makliker vir iemand maak.
  2. Van nut wees; iets wat die lewe makliker maak.
  1. Kan ek jou help?
  2. Pille help nie vir altyd nie.

    Eienskappe

Help is 'n werkwoord, maar hulp is 'n selfstandige naamwoord.

    Vertalings

  Vertalings:    help
Duits: helfen(de)
Engels: help(en), assist(en)
Nederlands: helpen(nl)
Sotho (Suid-): thusa(st)
Xhosa: bambisa
Hulp.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd Ihelp
he, she, ithelps
Verlede Tyd helped
Verlede Deelwoord helped
Teenwoordige Deelwoord helping
Help.
help
Morty Proxy This is a proxified and sanitized view of the page, visit original site.