Yıldırım Akbulut
Voorkoms

Yıldırım Akbulut (2 September 1935 – 14 April 2021) was 'n Turkse politikus. Hy was die leier van die Moederlandparty (ANAP), Eerste minister van Turkye, en twee keer speaker van die groot nasionale vergadering van Turkye.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Yıldırım Akbulut.