Willem de Waal
Voorkoms
| |||
| Volle naam | Willem de Waal | ||
|---|---|---|---|
| Geboortedatum | 17 Februarie 1978 | ||
| Geboorteplek | Paarl, Suid-Afrika | ||
| Lengte | 1,91 m | ||
| Massa | 96 kg | ||
| Skool | Boland Landbouskool | ||
| Universiteit | Universiteit Stellenbosch | ||
| Beroep | Professionele rugbyspeler | ||
| Rugbyloopbaan | |||
| Loopbaan as speler | |||
| Posisie(s) | Losskakel | ||
| Professionele / senior klubs | |||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) |
| 2007-2008 2010-huidig |
RC Narbonne Benneton Rugby Treviso |
26 | (196) |
| korrek soos op 15 Julie 2010. | |||
| Provinsiale- / Staatspanne | |||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) |
| 2002-2003 2004-2007 2008-2010 |
Luiperds Cheetahs WP |
? 40 12 |
(?) (811) (158) |
| korrek soos op 15 Julie 2010. | |||
| Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) |
| 2004 2005 2006-2007 2009-2010 |
Bulls Cats Cheetahs Stormers |
? ? 15 9 |
31) (?) (109) (54 |
| korrek soos op 15 Julie 2010. |
Willem de Waal (gebore in Paarl, 17 Februarie 1978) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Luiperds, Cheetahs en Westelike Provinsie in die Curriebeker gespeel het en vir die Cheetahs en die Stormers in die Superrugbykompetisie.