Gaan na inhoud

Urologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Urologie

Urologie (uit Grieks οὖρον ouron "urine" en -λογία -logia "studie van") is die mediese studie van die urienwegstelsel en die manlike voortplantingsorgane. Organe binne die bestek van urologie sluit in die niere, byniere, die ureter, urienblaas, uretra en die manlike voortplantingsorgane (testes, newetestes, saadbuis, saadblaas, prostaat, en penis). 'n Deskundige op die gebied van urologie word 'n uroloog genoem.

Urologie
Morty Proxy This is a proxified and sanitized view of the page, visit original site.