Gaan na inhoud

SC Freiburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
SC Freiburg
Volle naam Sport-Club Freiburg e.V.
Bynaam/me Breisgau-Brasilianers (Breisgau-Brasiliane)
Stigting 30 Mei 1904; 122 jaar gelede (1904-05-30)[1]
Tuisveld Europa-Park Stadion
Kapasiteit 34 700
President Oliver Leki [de] (Finansies, Organisasie en Bemarking)
Jochen Saier [de] (Sporthoof)
Afrigter Julian Schuster
Liga Bundesliga
2025/26
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

SC Freiburg is 'n Duitse sokkerklub uit die stad Freiburg in die deelstaat Baden-Württemberg. Die klub het in 1912 ontstaan deur die samesmelting van SV 04 Freiburg en FC Union Freiburg.

Die klub het die eerste keer in 1978 die 2. Bundesliga gehaal en in 1993 die Bundesliga.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Glunk, Sascha. "Gründungsdatum mit vielen Fragezeichen" (in Duits). SC Freiburg e.V. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Oktober 2017. Besoek op 28 Oktober 2017.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
SC Freiburg
Morty Proxy This is a proxified and sanitized view of the page, visit original site.