Rynland-Palts
| Landsvlag | Landswapen |
|---|---|
| (Besonderhede) | (Besonderhede) |
| Basiese gegewens | |
| Ampstaal: | Duits |
| Hoofstad: | Mainz |
| Gestig op: | 30 Augustus 1946 |
| Volkslied (Landeshymne): | geen |
| Oppervlakte: | 19 858 km²[1] (9de) (31 Desember 2024) |
| Bevolking: | 4 122 500[2] (5de) (31 Desember 2024) |
| Bevolkingsdigtheid: | 208 inwoners / km² (9de) |
| BBP - Totaal (11de) - % Verandering teenoor vorige jaar - per inwoner |
2024 184,043 miljard €[3] 1,9% (2023) 44 644 € |
| Totale skuldlas: | 28,319 miljard €[4] (8ste) (31 Maart 2025) |
| Skuldlas per inwoner: | 6 869 € (31 Maart 2025) |
| Werkloosheidsyfer: | 5,6%[5] (April 2026) |
| ISO 3166-2: | DE-RP |
| Amptelike webwerf: | www.rlp.de |
| Politiek | |
| Eerste minister: | Gordon Schnieder (CDU) (sedert 18 Mei 2026) |
| President van die Landtag: | Matthias Lammert (CDU) |
| Regerende partye: | SPD en CDU |
| Setels in die parlement (Landtag) (105 setels) (2021: 101 setels): |
CDU 39 (2021: 31) SPD 32 (39) AfD 24 (9) Grüne 10 (10) |
| Laaste verkiesing: | 22 Maart 2026 |
| Volgende verkiesing: | Maart 2031 |
| Parlementêre verteenwoordiging | |
| Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): | 4 (van 69) |
| Kaart | |
Rynland-Palts (Duits: Rheinland-Pfalz, [ˈʁaɪ̯nlantˈp͡falt͡s], ), amptelik die Deelstaat Rynland-Palts (Land Rheinland-Pfalz, afkorting: RP of RPL), is 'n deelstaat in die suidweste van Duitsland. Mainz is met 'n bevolking van 206 991 die grootste stad en hoofstad van Rynland-Palts. Die deelstaat word begrens deur Noordryn-Wesfale in die noorde, Hesse in die noordooste, Baden-Württemberg in die suidooste en Saarland in die suide, asook Frankryk in die suide, Luxemburg in die suidweste en België in die weste.
Administratiewe distrikte (Landkreise)
[wysig | wysig bron]
Die administratiewe distrikte van die deelstaat (Duits: Landkreise) is (die area-afkortings word tussen hakies gegee):
|
Politiek
[wysig | wysig bron]Regering
[wysig | wysig bron]
Die eerste minister (Duits: Ministerpräsident) is die hoof van die deelstaatsregering van Rynland-Palts, wat uit ministers en staatsekretarisse bestaan. Al die eerste ministers sedert 1946:
- 1946–1947: Wilhelm Boden (CDU)
- 1947–1969: Peter Altmeier (CDU)
- 1969–1976: Helmut Kohl (CDU)
- 1976–1988: Bernhard Vogel (CDU)
- 1988–1991: Carl-Ludwig Wagner (CDU)
- 1991–1994: Rudolf Scharping (SPD)
- 1994–2013: Kurt Beck (SPD)
- 2013–2024: Malu Dreyer (SPD)
- 2024–2026: Alexander Schweitzer (SPD)
- 2026–hede: Gordon Schnieder (CDU)
Susterstreke
[wysig | wysig bron]| Susterstreke van Rynland-Palts[6] | ||
|---|---|---|
| Boergondië-Franche-Comté | ||
| Opole | ||
| Fujian | ||
| Suid-Carolina | ||
| Iwate | ||
| Sentraal-Boheme | ||
| Duitse Gemeenskap van België |
Embleme
[wysig | wysig bron]- Groot seël
- Kenteken
- Heraldiese embleem
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (de) "Fläche der deutschen Bundesländer im Jahr 2024". Statista. Desember 2024. Besoek op 18 Mei 2026.
- ↑ (de) "Nahezu stagnierende Bevölkerungszahl in 2025". Statistik Rheinland-Pfalz. 31 Desember 2025. Besoek op 18 Mei 2026.
- ↑ (de) "Bruttoinlandsprodukt von Rheinland-Pfalz von 1970 bis 2024". Statista. 13 Mei 2026. Besoek op 18 Mei 2026.
- ↑ (de) "Schulden der Bundesländer¹ in Deutschland am 31. März 2025". Statista. 31 Maart 2025. Besoek op 18 Mei 2026.
- ↑ (de) "Arbeitslosenquoten im April 2026 – Länder und Kreise". Statistik der Bundesagentur für Arbeit. April 2026. Besoek op 18 Mei 2026.
- ↑ (de) "Partnerschaften". Landeszentrale Politische Bildung, Rheinland-Pfalz. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Desember 2025. Besoek op 18 Mei 2026.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]| Wikimedia Commons bevat media in verband met Rynland-Palts. |
- (en) Toerisme-inligting oor Rynland-Palts op Wikivoyage
- (de) Amptelike webwerf
- (de) Stadplandienst Rheinland-Pfalz
- (de) Verkiesings in Rynland-Palts
- (de) Landesamt für Vermessung und Geobasisinformation
- (en) "Rhineland-Palatinate". Encyclopædia Britannica. Besoek op 18 Mei 2026.
| Deelstate van Duitsland | |
|---|---|
|
|
