Oracle Corporation
Voorkoms
| Oracle Corporation | |
| Tipe | Aandelemaatskappy |
|---|---|
| Gestig | 16 Junie 1977 |
| Hoofkantoor | Redwood City, Kalifornië, Verenigde State |
| Sleutelpersone | Jeff Henley (hoof uitvoerende beampte) Larry Ellison (voorsitter van die Raad) Safra Catz (president) Mark Hurd (president) |
| Gebied bedien | Wêreldwyd |
| Industrie | Vermaak-sagteware rekenaarhardeware |
| Produkte | Oracle Applications, Oracle Database, Oracle Enterprise Manager, Oracle Fusion Middleware, bedieners, rekenaars, stoor |
| Inkomste | $37,18 miljard[1] (2013) |
| Bedryfsinkomste | $14,68 miljard[1] (2013) |
| Netto inkomste | $10,92 miljard[1] (2013) |
| Werknemers | 136 535[1] (2016) |
| Webwerf | oracle.com |
Die woord Oracle kan verwys na die Amerikaanse maatskappy Oracle Korporasie, of die Oracle databasis sagteware wat hulle skryf en versprei.
Die maatskappy
[wysig | wysig bron]
Oracle se hoofkantoor is geleë in Redwood Shores, Kalifornië, VSA. Hulle aandele word op die New Yorkse aandelebeurs genoteer.
Die Oracle databasis
[wysig | wysig bron]Oracle word beskou as een van die mees populêre databasis-beheerstelsels ter wêreld. Die Oracle databasis is beskikbaar op meeste bedryfstelsels insluitend Microsoft Windows, Linux en Unix.
Ander produkte
[wysig | wysig bron]Oracle verskaf talle ander sagteware produkte, onder andere:
- Oracle Applications (Industrie applikasies)
- Oracle Colaboration Suite (sluit in e-pos, telefonie, ens.)
- Ontwikkelingspakete (Oracle Forms, Reports, ens.)
Verwysings
[wysig | wysig bron]- 1 2 3 4 "Oracle Corporation Financial Statements" (in Engels). United States Securities and Exchange Commission. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 April 2017.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]| Wikimedia Commons bevat media in verband met Oracle Corporation. |
- (en) Oracle se webblad
- (en) Oracle Tutorials