Gaan na inhoud

Marco Rubio

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Marco Rubio
Marco Rubio

72ste minister van buitelandse sake
Ampsbekleër
Termynaanvang
21 Januarie 2025
President Donald Trump
Voorafgegaan deur Antony Blinken

Persoonlike besonderhede
Gebore 27 Mei 1971 (1971-05-27) (55 jaar oud)

Marco Antonio Rubio (gebore 27 Mei 1971) is 'n Amerikaanse politikus en diplomaat wat as die 72ste Amerikaanse sekretaris van buitelandse sake dien sedert Januarie 2025. Hy is 'n lid van die Republikeinse Party, en het Florida in die Senaat van die Verenigde State verteenwoordig van 2011 tot 2025.

Rubio was 'n kandidaat tydens die 2016 Republikeinse Party se primêre verkiesings vir president van die Verenigde State. Tydens sy ampstermyn as sekretaris van buitelandse sake het hy ook gedien as die waarnemende administrateur van USAID en waarnemende argivaris van die Verenigde State.

Rubio is van Kubaanse afkoms.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "Marco Rubio". United States Department of State. Besoek op 25 Maart 2025.
Marco Rubio
Morty Proxy This is a proxified and sanitized view of the page, visit original site.