Kardamom
Voorkoms
| Kardamom | |
|---|---|
| Ware kardamom (E. cardamomum) | |
| Verwerkte kardamompeule | |
| Wetenskaplike klassifikasie | |
| Koninkryk: | |
| (geen rang): | |
| (geen rang): | |
| (geen rang): | Commelinids |
| Orde: | Zingiberales |
| Familie: | Zingiberaceae |
| Genera | |
|

Kardamom[1] is 'n spesery gemaak van die saad van verskeie plante in die genera Elettaria en Amomum in die familie Zingiberaceae. Beide genera is afkomstig van Indië (die grootste produsent tot die laat-20ste eeu), Bangladesj, Bhoetan, Indonesië, Nepal en Pakistan.
Hulle is uitkenbaar aan hulle klein saadhulsels, driehoekig gevorm, met klein swart saadjies binne-in.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ cardamon Geargiveer 25 Oktober 2019 op Wayback Machine. dictionary.com
| Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |