Hiëraties
Voorkoms
| Hiëraties | ||
| Soort skryfstelsel | Abjad | |
| Tyd gebruik | Antieke Egipte | |
| Rigting | Regs na links | |
| Tale | Egipties | |
| Stelsels | ||
| Moederstelsels | Egiptiese hiërogliewe
| |
| Dogterstelsels | Demoties | |
| ISO 15924 | Egyh, 060 | |
| Unicode | U+13000–U+1342F | |
| Nota | ||
| Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat | ||
|
Hiëraties (Grieks: ἱερατικά, hieratika; letterlik "priesterlik") is ’n kursiewe skryfstelsel wat in Antieke Egipte en Nubië gebruik is. Dit het saam met kursiewe Egiptiese hiërogliewe ontwikkel.[1]
Dit is hoofsaaklik deur skribas van die tyd op papirus gebruik om vinnig te skryf, sonder om die tydsame hiërogliewe te gebruik.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Goedicke, Hans, 1988. Old Hieratic Paleography, Halgo, Inc., Baltimore. Ble. vii–viii