Casemiro
Voorkoms
Casemiro in 2026 | |||
| Persoonlike inligting | |||
|---|---|---|---|
| Geboortedatum | 23 Februarie 1992 | ||
| Geboorteplek | São José dos Campos, São Paulo, Brasilië | ||
| Lengte | 1,85 m[1] | ||
| Speelposisie | Verdedigende middelvelder | ||
| Klubinligting | |||
| Huidige klub | Manchester United | ||
| Nommer | 18 | ||
| Jeugloopbaan | |||
| –2010 | São Paulo | ||
| Seniorloopbaan* | |||
| Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
| 2010–2013 | São Paulo | 92 | (9) |
| 2013 | → Real Madrid Castilla (leen) | 15 | (1) |
| 2013 | → Real Madrid (leen) | 1 | (0) |
| 2013–2022 | Real Madrid | 221 | (24) |
| 2014–2015 | → Porto (leen) | 28 | (3) |
| 2022–2026 | Manchester United | 111 | (15) |
| Nasionale span‡ | |||
| 2009 | Brasilië o/17 | 7 | (1) |
| 2011 | Brasilië o/20 | 15 | (3) |
| 2011– | Brasilië | 90 | (10) |
| * Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 17 Mei 2026. † Kere uitgedraf (Doele). |
Carlos Henrique Casimiro (gebore 23 Februarie 1992), beter bekend as Casemiro, is ’n Brasiliaanse professionele sokkerspeler wat as ’n verdedigende middelveldspeler vir die Premierliga-klub Manchester United en die Brasiliaanse nasionale span speel.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Casemiro Manchester United Midfielder, Profile & Stats | Premier League" (in Engels). Premier League. Besoek op 16 Mei 2025.