in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders |
 |
| Juba I |
|
- M. Aemilius Lepidus en G. Julius Caesar word konsul. Caesar vir die 3de keer.[1]
- 6 April – Slag van Thapsus. Caesar se leër verslaan die res van Pompeius s'n en hulle bondgenoot Juba I.[1]Caesar se mans dood 10 000 mans wat probeer hulle oor te gee.[2]
- Caesar dood Lucius Afranius, wat vroeër konsul was en Sulla se seun Faustus.[2]
- M. Porcius Cato, 'n teenstander van Caesar, pleeg selfmoord in Utica.[1]
- 20 September – 1 Oktober: Caesar hou vier tromftogte vir sy oorwinnings in Gallië, Egipte, Pontus en Africa.[1]
- Julius Caesar hervorm die kalender. Die huidige jaar word verleng tot 445 dae.[3]
- M. Porcius Cato (*95 v.C.)
- Juba
- Vercingetorix, leier van die Galliese Arverni [1]
- 1 2 3 4 5 All Things Julius Caesar: An Encyclopedia of Caesar's World and Legacy, Michael Lovano, ABC-CLIO, 2014, ISBN 1-4408-0421-4, ISBN 978-1-4408-0421-2
- 1 2 Sulla: A Dictator Reconsidered Lynda Telford Pen and Sword, 2014, ISBN 1-4738-3450-3, ISBN 978-1-4738-3450-7
- ↑ The Handy Geography Answer Book
Paul A Tucci, Mathew Todd Rosenberg, Visible Ink Press, 2009, ISBN 1-57859-273-9, ISBN 978-1-57859-273-9