1219
Voorkoms
| 1219 |
| ◄ | 12de eeu | ◄13de eeu► | 14de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1214 | 1215 | 1216 | 1217 | 1218 | ◄ 1219 ► | 1220 | 1221 | 1222 | 1223 | 1224 | ► | ► ► |
| Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
| Sien ook: Kategorie:1219 |
|
Die jaar 1219 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Dinsdag begin het. Dit was die 19de jaar van die 13de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
[wysig | wysig bron]- 15 Junie – Noordelike Kruistogte: Ná die Deense oorwinning onder koning Waldemar II tydens die Slag van Lyndanisse (nou Tallinn) word die Estlanders gekersten en Estland by die Deense Ryk ingelyf. Volgens die Dannebrog-legende het 'n rooi doek met 'n wit kruis uit die lug geval, die vlag van Denemarke.
Geboortes
[wysig | wysig bron]- Christoffel I van Denemarke, koning van Denemarke († 1259)